Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Filtreer

Blik/ke

Versorging en Gesondheid

Daar is 247 produkte.

Die Adaptil feromoon-kalmerende sproeimiddel skep ‘n liefdevolle en gemaklike omgewing vir jou hondjie of volwasse hond. Adaptil help honde en babahondjies, wat aan moeilike situasies blootgestel word, om hulle stres te verlig.

48 ml
R 596 R 627

Adaptil Sproeimiddel maak die uitstappies na die veearts of hondesalon makliker vir beide jouself en jou hond. Die Adaptil Sproeimiddel pas maklik in jou handsak en 'n vinnige spuit is al wat nodig is.

60 ml
R 503 R 529

Gebruik die hervuller om jou huis konstant in ‘n kalmerende en ontspanne plek te omskep.

48 ml
R 332 R 349

Adaptil se kalmeringshalsband bevat DAP (Dog Appeasing Pheromone) - natuurlik en gerieflik om honde in stresvolle situasies te help.

70 cm
R 379 R 399
Swart
R 48 R 50

Montie, jou dwerghond, weeg maar net 2 kg en hy word verpes deur vlooie en bytende luise. Advantage Topical Vlooivoorkoming is spesifiek geformuleer vir klein dwerghonde en babahondjies wat minder as 4 kg weeg.

4 Pipette
R 332 R 349

Pet Hero beveel Advantage as vlooibehandeling vir groter honde aan, siende dat dit alle vlooie en luise binne 24 uur na aanwending doodmaak. Advantage Topical Vlooivoorkoming vir Grootrashonde is geskik vir honde wat meer as 25 kg weeg. Advantage kan ook op Grootras-babahondjies gebruik word wat ouer as 6 weke is - maak net seker jy gebruik dan Advantage...

4 Pipette
R 711 R 749

Jou arme kleinrashond, van min of meer 4 - 10 kg, is oortrek met vlooie en bytende luise. Probeer gerus Advantage Topical Vlooivoorkoming vir kleinrashonde. Koop 'n boks met 4 dosisse en behandel jou hond maandeliks oor ‘n tyderk van 4 maande vir totale vlooibeheer.

4 Pipette
R 384 R 404

Jou mediumrashond, van min of meer 14 kg, is oortrek met vlooie en bytende luise. Probeer gerus Advantage Topical Vlooivoorkoming vir mediumrashonde. Koop 'n boks met 4 dosisse en behandel jou hond maandeliks oor ‘n tyderk van 4 maande vir totale vlooibeheer.

4 Pipette
R 534 R 563

Voorkom dat pestilensies soos vlooie en bosluise op jou dwerghondjie van 1.5 - 4 kg toesak. 

4 Pipette
R 392 R 413

Hoekom beskerm jy nie jou hond teen vlooie, vlieë, bosluise en muskiete sommer tegelykertyd nie? Dit is moontlik met Advantix Topical vir grootrashonde wat meer as 25 kg weeg. Advantix Topical is ‘n voorkomende behandeling en kan selfs op babahondjies so jonk as 7 weke gebruik word - maak net seker jy gebruik dan Advantix Topical vir kleinras- of...

4 Pipette
R 790 R 831
Wys 1 - 12 van 247 items