Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Virbac

Virbac

Virbac is ‘n veearts farmaseutiese maatskappy wat hulleself besig hou met die opberging en vervaardiging van tablette en voorgeskrewe produkte, vloeistowwe en sekondêre verpakking (waar van toepassing) van Wet 36, en die bemarking en verspreiding van veeartsprodukte.

Virbac, veearts farmaseutiese, diere gesondheidsorg, troeteldier sorg, veeartsprodukte.

Daar is 6 produkte.

Voeg AquaDent in jou hond se drinkwater vir verminderde plaak en tandsteen, wat beter mondhigiëne oor die langtermyn beteken.

250 ml
R 356 R 374
250 ml
R 254 R 267

Wat moet jy doen? Gilbert krap heeldag lank, dis duidelik dat hy ’n sensitiewe vel het wat maklik geïrriteerd voel. Allermyl-sjampoe is reukvry en spesifiek geformuleer om jou hond of kat se atopiese dermatitis of allergiese veltoestande onder beheer te kry. 

200 ml
R 279 R 294

Virbac Physiological Ear Cleaner is ’n oorskoonmaker wat so gereeld soos jy verkies gebruik kan word om vir jou troeteldier se oorhigiëne te sorg. 

100 ml
R 242 R 254

Koop Pyoderm-sjampoe hier aanlyn op Pet Hero, as jou hond of kat sukkel met oppervlakkige dermatitis wat deur bakteriese of swam-infeksie veroorsaak word.

200 ml
R 261 R 275
Wys 1 - 6 van 6 items