Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Orijen

Orijen

Orijen stel ‘n nuwe klas van kos bekend wat ontwerp is om honde en katte te voed in lyn met hulle evolusionêre aanpassing om vars vleis en proteïen-ryk kosse te eet. Orijen gebruik slegs bestanddele wat berei word deur betroubare verskaffers, en wat daagliks vars afgelewer word.


 

Orijen, proteïen-ryk diëte, honde- en katkos, vars bestanddele, gesonde voeding, hondekos, katkos 

Daar is 10 produkte.

Orijen het hul wenk uit die natuur gekry en glo honde is karnivore wie se hoofvoedselbron diè van roofvleis is. Hulle het daarom 'n hele reeks hondekos ontwikkel van prooi in sy natuurlike vorm (bv. die vleis, lewer, vet, beenmurg en kraakbeen van hoender of kalkoen).

11.4 kg
R 1 466 R 1 543

Daar is ses soorte outentieke Kanadese vars- en soutvis in hierdie hondekos wat biologies gepas is vir alle honderasse. 

340 g
R 76 R 80

Orijen se biologies gepaste hondekos vir klein- en mediumrashonde bevat skrophoender, heel eiers en vis. Hierdie proteïengebaseerde dieet doen wondere vir jou hondjie se optimale ontwikkel en die heelroofvleis verskaf hope voedingswaarde. 

340 g
R 81 R 86

Orijen maak hondekos vir alle senior honde in hulle laat volwassenheid. Hierdie kos is geskik vir hulle veranderende liggame en gesondheid. Dit neem ook in ag watter tipe voeding ’n ouer hond nodig het om in tip-top kondisie te bly. 

340 g
R 76 R 80

Wildgevangde Kanadese vis is die hoofbestanddeel van hierdie katkos. Kanada is geseënd met baie onbesoedelde viswaters (vars en sout), soos varswatermere en drie oseane. Dis die perfekte biologies gepaste voeding vir enige kat. 

340 g
R 95 R 100

Die Orijen-katkosformule vir groeiende en volwasse katte bevat, wat hulle noem “biologies gepaste” vleis, soos vryloopkalkoen, nesgelêde eiers en vis wat wild gevang is en daarom ekologies volhoubaar is.

340 g
R 95 R 100

Die oorspronklike Orijen-kathappie bevat vleis van skrophoenders van plaaslike Kanadese plase, asook wildgevangde vis. Al die bestanddele word vars voorberei en dan gevriesdroog om seker te maak jou kat kry al die wonderlike smaak en nutriënte wat hy nodig het.  

35 g
R 95 R 100

Die eend in hierdie Orijen-resep is vryloop-eend wat op natuurlike grane in Ontario, Kanada, grootword. Jou hond sal sommer spontane toertjies begin uithaal vir nog ’n happie. 

42.5g
R 144 R 151

Die oorspronklike Orijen-hondehappie word van skrophoenders en plaaslike Kanadese vis gemaak. Geen hond kan dit weerstaan nie – dis eenvoudig te sappig en geurig. 

42.5g
R 115 R 121

Kom nou, jou hond het vir ’n slag ’n ware gourmet-beloning nodig! Wat van wilde vark uit Kanada? Hierdie wilde varke lewe op die bosvloer en eet dít wat Alberta se aarde vir hulle voorsien.  Die vleis bevat geen antibiotika nie en word gevriesdroog sonder preserveermiddels. 

42.5g
R 129 R 135
Wys 1 - 10 van 10 items