Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Voerders

Daar is 11 produkte.

Sou jou hond teen ’n onbeheerbare tempo eet wat verstikking, braking en opgeblaasdheid tot gevolg het, is ’n stadig voedende bakkie jou antwoord. 

Pienk
R 143 R 151

Voedselvoerders laat jou toe om jou troeteldier by die huis te los sonder om bekommerd te wees of hy genoeg sal hê om te eet. Die M-Pets Lena Voedselhouer is maklik om te gebruik en maak maklik skoon.

3000 ml
R 276

Watervoerders laat jou toe om jou troeteldier by die huis te los sonder om bekommerd te wees of hy/sy genoeg water sal hê om te drink. Die M-Pets Lena Water houer is maklik om te gebruik en maklik om skoon te maak.

3000 ml
R 276

Met die M-Pets Silinder Voedselhouer kan jy jou troeteldier by die huis los sonder om jou te kwel of hy genoeg kos sal hê om te eet.

3500 ml
R 207
Fun Green
R 155 R 163
Blue Berry
R 237 R 249
Turkoois
R 321 R 338

Voer jou kat 2 maal per dag wanneer jy nie by die huis is nie, met hierdie tweemaaltyd-voedingstelsel. 

1 eenheid
R 623 R 656
1 eenheid
R 1 054 R 1 110
Nie beskikbaar op die oomblik nie
Voeg by mandjie
Wys 1 - 11 van 11 items