Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kos en Voeding

Daar is 260 produkte.

As jou volwasse hond (ouer as 1-jaar) fiks, gesond en gelukkig is, is hierdie die hondekos vir hom. Acana Classic Prairie Poultry vir honde is belaai met voedsame proteïene wat daagliks vars by Acana se kombuise afgelewer word. 

11.4 kg
R 910 R 958

Nie net is honde daartoe in staat om dieselfde kos as hul voorouers te eet nie, hulle het dit eintlik nodig vir optimale gesondheid.  ACANA Wild Coast hondekos is oorlaai met voedsame proteïene en omega-3-vetsure. Dit bevat volhoubare vis, wildgevang uit Noord-Vancouver Eiland se koue Stille Oseaan-waters, VARS en HEEL, barstensvol goedheid en smaak.    

17 kg
R 1 557 R 1 639

Acana se kos vir grootrashondjies, wat uiteindelik teen volwassenheid 25kg of meer gaan weeg, is gemaak van Kanada se beste vars produkte.  

17 kg
R 1 629 R 1 715

Klein hondjies moet vleis eet – dis hulle natuurlike dieet en hulle lyfies het dit nodig. Dit beteken hulle moet voedingstowwe van verskillende vleise inneem en slegs klein hoeveelhede groente en/of vrugte vir optimale groei.

2 kg
R 335 R 353

Alle honde ouer as 7 jaar kan Acana se Senior hondekos vir alle honderasse eet. Dit sal hulle liggame in goeie gesondheid hou, regdeur al hulle latere lewensfases. 

2 kg
R 335 R 353

Acana se kleinhondjiekos vir kleinrashonde is geskik vir groeiende honde wat teen volwassenheid 9kg of minder sal weeg. 

2 kg
R 335 R 353

Acana Heritage Hondekos vir Grootrashonde is biologies-geskik en word van vars plaaslike bestanddele gemaak. Dit is ryk aan 'n verskeidenheid van vars heel vleissoorte, geskik vir jou volwasse grootrashond ouer as 18 maande.   

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Vanuit Kanada kom ’n vars en preserveervrye hondekos vir kleinrashonde ouer as een jaar. Acana Small Breed word van skrophoenders en plaaseiers gemaak. Honde is natuurlike karnivore en daarom moet hulle dieet ryk aan goeie vleis wees.  Acana Heritage Hondekos vir Volwasse Kleinrashonde is 'n primium droë hondekos vir volwasse kleinrashonde met 'n 60%...

6 kg
R 718 R 756

Honde van alle rasse, en in enige lewensfase, sal voordeel trek uit Acana se Heritage-Chicken-and-Greens-resep. Die vars vleis en komplementêre vrugte en groente sal jou hond sterk en gesond hou.

11.4 kg
R 1 145 R 1 205

Sommige honde sit makliker gewig aan as ander, maar Acana sal jou hond help om sy ideale liggaamsgewig te bereik en dit te behou met Light & Fit vir alle honderasse. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Aktiewe honde van alle rasse sal mal wees oor Acana se Sport and Agility-hondekos. Dis nie net heerlik nie, maar sal vir Bruno ook genoeg energie gee vir ’n hele naweek  se aktiwiteit. 

11.4 kg
R 1 197 R 1 260

Die Pacifica vir alle honderasse is Acana se aanbod van visproteïen wat jou hond se gesondheid en liggaam in uitstekende toestand sal hou. Hierdie spesifieke resep sal daartoe bydra dat jou hond 'n lieflike pels en sterk vel sal hê. 

11.4 kg
R 1 461 R 1 538
Wys 1 - 12 van 260 items

Kos en Voeding

'n Hond benodig verskillende voeding tydens die verskillende lewensfases. ‘n Gesonde, gebalanseerde dieet is kardinaal om jou hond gesond te hou en om te verseker dat jou held ‘n langer en gelukkiger lewe lei. Net soos jy jou hondeheld vertrou, net so moet jy die kos vertrou wat jy vir jou held gee.