Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Produkte deur Acana

Acana

Acana troeteldierkos is ontwikkel om honde en katte te voed in lyn met hulle evolusionêre aanpassing om vleis en proteïen-ryk kosse te eet. Acana gebruik net bestanddele wat volhoubaar gekweek kan word en wat nog nooit gevries is nie. Acana kos is sonder preserveermiddels en voed volkome. Acana word eksklusief in Kanada vervaardig en is gewaarborg om jou troeteldier gesond, sterk en gelukkig te hou.   

Acana, Acana troeteldierkos, Acana hondekos, sonder preserveermiddels, gesondheidsorg, gesonde troeteldier, troeteldier voeding, lewensfases

Daar is 18 produkte.

Koop Acana se natuurlike en preserveervrye hondekos vir grootrashonde aanlyn by Pet Hero vir goedkoper. Hou jou groot familietroeteldier wat ouer as een jaar is, gesond en sterk met Acana. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Vanuit Kanada kom ’n vars en preserveervrye hondekos vir kleinrashonde ouer as een jaar. Acana Small Breed word van skrophoenders en heel eiers gemaak. Honde is natuurlike karnivore en daarom moet hulle dieet ryk aan goeie vleis wees. 

6 kg
R 718 R 756

Acana formuleer verskeie hondekosse wat geskik is vir alle honderasse. Dit het beperkte bestanddele in en is biologies geskik vir jou beste hondevriend. 

11.4 kg
R 1 533 R 1 613

Acana se reeks hondekosse vir alle rasse het ook ’n lamsvleis-en-appel-weergawe, nog ’n biologies gepaste hondekosresep – net die beste vir jou beste vriend. 

11.4 kg
R 1 461 R 1 538

Sommige honde sit makliker gewig aan as ander, maar Acana sal jou hond help om sy ideale liggaamsgewig te bereik en dit te behou met Light & Fit vir alle honderasse. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Die Pacifica vir alle honderasse is Acana se aanbod van visproteïen wat jou hond se gesondheid en liggaam in uitstekende toestand sal hou. Hierdie spesifieke resep sal daartoe bydra dat jou hond 'n lieflike pels en sterk vel sal hê. 

11.4 kg
R 1 461 R 1 538

Klein hondjies moet vleis eet – dis hulle natuurlike dieet en hulle lyfies het dit nodig. Dit beteken hulle moet voedingstowwe van verskillende vleise inneem en slegs klein hoeveelhede groente en/of vrugte vir optimale groei.

2 kg
R 335 R 353

Acana se kos vir grootrashondjies, wat uiteindelik teen volwassenheid 25kg of meer gaan weeg, is gemaak van Kanada se beste vars produkte.  

17kg
R 1 629 R 1 715

Acana se kleinhondjiekos vir kleinrashonde is geskik vir groeiende honde wat teen volwassenheid 9kg of minder sal weeg. 

2 kg
R 335 R 353

Alle honde ouer as 7 jaar kan Acana se Senior hondekos vir alle honderasse eet. Dit sal hulle liggame in goeie gesondheid hou, regdeur al hulle latere lewensfases. 

2 kg
R 335 R 353
Wys 1 - 12 van 18 items