Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Filtreer

Vervaardiger
Grootte
Sakkies
Hond

Hond

Daar is 859 produkte.

Koop Acana se natuurlike en preserveervrye hondekos vir grootrashonde aanlyn by Pet Hero vir goedkoper. Hou jou groot familietroeteldier wat ouer as een jaar is, gesond en sterk met Acana. 

11.4 kg
R 1,111 R 1,169

Vanuit Kanada kom ’n vars en preserveervrye hondekos vir kleinrashonde ouer as een jaar. Acana Small Breed word van skrophoenders en heel eiers gemaak. Honde is natuurlike karnivore en daarom moet hulle dieet ryk aan goeie vleis wees. 

6 kg
R 684 R 720

Acana formuleer verskeie hondekosse wat geskik is vir alle honderasse. Dit het beperkte bestanddele in en is biologies geskik vir jou beste hondevriend. 

11.4 kg
R 1,424 R 1,499

Acana se reeks hondekosse vir alle rasse het ook ’n lamsvleis-en-appel-weergawe, nog ’n biologies gepaste hondekosresep – net die beste vir jou beste vriend. 

11.4 kg
R 1,249 R 1,314

Sommige honde sit makliker gewig aan as ander, maar Acana sal jou hond help om sy ideale liggaamsgewig te bereik en dit te behou met Light & Fit vir alle honderasse. 

11.4 kg
R 1,111 R 1,169

Die Pacifica vir alle honderasse is Acana se aanbod van visproteïen wat jou hond se gesondheid en liggaam in uitstekende toestand sal hou. Hierdie spesifieke resep sal daartoe bydra dat jou hond 'n lieflike pels en sterk vel sal hê. 

11.4 kg
R 1,377 R 1,450

Klein hondjies moet vleis eet – dis hulle natuurlike dieet en hulle lyfies het dit nodig. Dit beteken hulle moet voedingstowwe van verskillende vleise inneem en slegs klein hoeveelhede groente en/of vrugte vir optimale groei.

2 kg
R 314 R 331

Acana se kos vir grootrashondjies, wat uiteindelik teen volwassenheid 25kg of meer gaan weeg, is gemaak van Kanada se beste vars produkte.  

17kg
R 1,519 R 1,599

Acana se kleinhondjiekos vir kleinrashonde is geskik vir groeiende honde wat teen volwassenheid 9kg of minder sal weeg. 

2 kg
R 314 R 331

Alle honde ouer as 7 jaar kan Acana se Senior hondekos vir alle honderasse eet. Dit sal hulle liggame in goeie gesondheid hou, regdeur al hulle latere lewensfases. 

2 kg
R 314 R 331
Wys 1 - 12 van 859 items

Hond

Honde word gebore met heelwat karaktereienskappe wat van hulle helde maak. Hulle is uiters lojaal, dapper en beskermend. Om jou held op hulle beste te hou, is daar ‘n aantal produkte wat hulle gedurende hulle lewe sal nodig kry. Jy sal hier ‘n hele reeks opsies kry vir hulle voedingsbehoeftes in elke lewensstadium. Ons voldoen nie net aan jou held se voedingsbehoeftes nie, maar sorg ook vir die regte balans tussen oefen en rus, deur in 'n hele reeks speelgoed en ander bybehore te voorsien. Maak seker jou held is gereed om siektes te weerstaan deur hom of haar die nodige pesbeheermiddels en aanvullings te gee.