Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kos en Voeding

Daar is 104 produkte.

Alle katte – klein en groot, oud en jonk – kan Acana se Pacifica geniet, met ’n verskeidenheid van wildgevangde vis en sonryp vrugte en groente. 

5.4 kg
R 862 R 907

Vertrou op Acana Wild Prairie vir die natuurlikste en lekkerste katkos vir katte van enige ouderdom of grootte. 

5.4 kg
R 766 R 806

Jou ouerwordende kat het spesifieke dieetvereistes om haar te help om na haar welstand om te sien. Hill's Science Plan Mature Cat 7+ Active Longevity Chicken sal haar help om fiks te bly. 

10 kg
R 757 R 797

Hill’s in hierdie 85 g blikkie is ’n hoendergegeurde katkos vir aktiewe ouer volwasse katte ouer as 7 jaar. Sommige ouer katte ly aan sensitiewe tande en tandvleis en hierdie maklik koubare kos sal geen ongemak veroorsaak nie. 

82 g
R 15 R 16

Volwasse katte sal beslis nie Hill's Science Plan Feline Chunks in Gravy kan weerstaan nie en jy sal dit net so handig vind. Dis niks anders nie as 'n heerlike, draagbare, vars katkos in 'n sakkie. Die multipak bestaan uit 12 x 85 g kossakkies met hoender- of kalkoengegeurde vleisstukkies in sous. 

R 150 R 157

Hill’s Adult Indoor Cat is eksklusief vir katte geformuleer wat geen toegang tot die buitelewe het nie. Dit voldoen aan al jou kat se voedingsbehoeftes en ’n groot pluspunt vir die eienaar is dat dit ook jou kat se ablusiereuke onderdruk.

4 kg
R 401 R 422
2 kg
R 277 R 291
Nie beskikbaar op die oomblik nie
Voeg by mandjie

So, Vaatjie is ietwat aan die ronde kant? ’n Gesonde gewig kan hom baie gesondheidsprobleme spaar, so waarom voer jy hom nie Hill’s Feline Adult Perfect Weight nie? Dit sal hom help om sommer in ’n japtrap weer sy doelgewig te bereik en te handhaaf. 

8 kg
R 708 R 746

Sekere katrasse, soos die langhaar Persiese kat, sukkel dikwels met die vorming van haarbolle in hulle maag, wat hulle dan moet opbring. Hill's™ Science Plan™ Feline Adult Hairball Control met ’n hoendergeur, dra tot jou kat se daaglikse gemak by deur haar te help om minder haarbolle te vorm.

5 kg
R 503 R 529
79 g
R 15 R 16
Nie beskikbaar op die oomblik nie
Voeg by mandjie
Wys 1 - 12 van 104 items

Kos en Voeding

‘n Kat het verskillende aanvullings nodig vir elke lewensfase. ‘n Gesonde, gebalanseerde dieet is kardinaal om jou kat gesond te hou en om te verseker dat jou held ‘n langer en gelukkiger lewe lei. Net soos jy jou held vertrou, moet jy ook vertroue in die katkos hê wat jy vir jou held voer.