Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Filtreer

Kat

Daar is 382 produkte.

Alle katte – klein en groot, oud en jonk – kan Acana se Pacifica geniet, met ’n verskeidenheid van wildgevangde vis en sonryp vrugte en groente. 

5.4kg
R 862 R 907

Vertrou op Acana Wild Prairie vir die natuurlikste en lekkerste katkos vir katte van enige ouderdom of grootte. 

5.4kg
R 766 R 806

Advantage is ’n vinnig reagerende en langdurige vlooidoder op katte en hase wat meer as 4kg weeg. Elke verpakking bevat 4 aanwendings wat elk een maand lank hou. 

4 Pipette
R 342 R 360

Advantage vir klein katjies onder 4kg het ’n vinnige werking en word topies aangewend om vlooie in al hulle lewensfases uit te roei. 

4 Pipette
R 326 R 343

Sokkies, jou katjie, is 10 weke oud en jy’t reeds vlooie op haar bemerk! Advocate kan toegedien word. Dis geskik vir klein katte en katjies ouer as 9 weke wat tussen 1kg en 4kg weeg. Binne 24 uur is al die parasiete weg!

3 pipette
R 288 R 304

Advocate is ’n op-die-plek-kombinasiebehandeling vir interne en eksterne parasiete in katte wat meer as 4kg weeg. Nie geskik vir honde nie. 

3 pipette
R 330 R 347

Voeg AquaDent in jou hond se drinkwater vir verminderde plaak en tandsteen, wat beter mondhigiëne oor die langtermyn beteken.

250 ml
R 356 R 374
Medium
R 68 R 71
250 g
R 236 R 248
Wys 1 - 12 van 382 items

Kat

Katte is bekend daarvoor om lui en onafhanklik te wees, maar eintlik is dit net 'n front vir hulle aktiewe en wilde naglewe. Vir hulle leefstyl het katte 'n gebalanseerde dieet met die regte hoeveelheid voedingstowwe en energie nodig. Rus en ontspanning is ‘n groot deel van 'n kat se lewe en jou katteheld sal gou sien as jy die regte klimraam of bed vir hulle kry. Tydens hulle verkenningstogte beweeg katte in verskillende omgewings en hulle mag blootgestel word aan vlooie, bosluise en bakterieë. Maak seker dat alle katte (ook dié wat tuis bly) die regte behandeling kry wat by hulle leefstyl pas.