Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Filtreer

Vervaardiger
Sakkies

Rasspesifieke Diëte

Daar is 8 produkte.

Ja, dis waar, daar bestaan ’n eksklusiewe dieet vir volwasse Britse korthaarkatte ouer as 12 maande. Maar hoekom dan, wil jy weet. Want, hierdie sjarmante teddiebeerkat het ’n groot, adellike lyf wat spiere en gewrigte vereis wat onder druk kan funksioneer. Hy’t ook net die regte voeding nodig vir optimale liggaamskondisie. Royal Canin British Shorthair...

4 kg
R 435 R 458

Wat jy nie geweet het nie, is dat jou Persiese skoonheid haar sysagte pels elke paar uur spa-behandeling gee. Om te sê sy’s effe narsisties, is eufimisties. Haar skoonheidsroetine duur dikwels meer as 30 ure per week. Die resultaat kan voorspel word: gereelde haarbolvorming. As jy haar op ’n dieet sit wat kan help om haarbolvorming te verminder, sal sy...

4 kg
R 435 R 458

Die sagmoedige reus wat sing wanneer sy miaau – dis jou Bess. Maine Coon-katjies het ’n baie lang groeifase en oor die afgelope 15 maande het jy haar gesien groei - jy't haar beslis ’n guns gedoen om vir haar Royal Canin Feline Kitten Maine Coon 36 vanaf 3 maande oud te gee. Sy het geleidelik gegroei en is nou amper ’n gesonde volwasse kat, met gesonde...

2 kg
R 259 R 273

Kitten Persian 32 is Royal Canin se antwoord op onverteerde kos wat dikwels by Persiese katte gevind word en hulle dan maagmoeilikheid gee. Die eksklusiewe resep bevat proteïene wat maklik verteer, sodat die fermenteerbare kos wat in jou kat se dermkanaal agterbly en allerhande nare reuke kan veroorsaak, verminder. Dis geskik vir jou Persiese katjie tot...

4 kg
R 439 R 462

Maine Coon-katte bereik volwassenheid op 15 maande. Hulle het ’n gebalanseerde dieet nodig wat by hulle leefstyl en lewensfase pas. Royal Canin Feline Maine Coon 31 is alles wat jou Maine Coon ouer as 15 maande, nodig het. 

4 kg
R 435 R 458

Die Siamees se maer, gespierde liggaamsvorm onderskei hom van ander katte en is baie aantreklik. Volwasse Siamese katte ouer as 1 jaar het die regte voeding nodig om hulle pragtige lywe te handhaaf. Royal Canin Feline Siamese Adult is die voor-die-hand-liggende keuse.

4 kg
R 435 R 458

Die Sfinks is ’n interessante ras – hulle het nie hare nie en daarom hou hulle nie daarvan om aan die weerselemente blootgestel te wees nie. Hulle vermy koue, hitte en reën en bly eerder binne. Hulle het 'n aktiewe metabolisme om hulle liggaamstemperatuur te beheer. Royal Canin Feline Sphynx Adult is al wat jou volwasse Sfinks nodig het. 

2 kg
R 248 R 261
Wys 1 - 8 van 8 items

Rasspesifieke Diëte

Rasspesifieke diëte is ideaal omdat dit elke ras se unieke smaakvoorkeure en voedingsbehoeftes in ag neem. Spesifieke rasse het spesifieke behoeftes. Om jou katteheld te voer volgens hulle spesifieke ras, verseker dat hulle gesondheidsbehoeftes of spesifieke siektes in ag geneem word.