Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Volwasse en Senior

Daar is 16 produkte.

Jou ouerwordende kat het spesifieke dieetvereistes om haar te help om na haar welstand om te sien. Hill's Science Plan Mature Cat 7+ Active Longevity Chicken sal haar help om fiks te bly. 

10 kg
R 757 R 797

Hill’s in hierdie 85 g blikkie is ’n hoendergegeurde katkos vir aktiewe ouer volwasse katte ouer as 7 jaar. Sommige ouer katte ly aan sensitiewe tande en tandvleis en hierdie maklik koubare kos sal geen ongemak veroorsaak nie. 

82 g
R 15 R 16

’n Volwasse kat ouer as sewe jaar verminder gewoonlik hulle fisiese aktiwiteit en het ’n gebalanseerde dieet nodig om hulle gesond en fiks te hou. Hill's™ Science Plan™ Feline Mature Adult 7+ Light Chicken gee jou kat wat hy nodig het.

5 kg
R 503 R 529

Die groentevesel in die Hill’s Feline Mature Cat 7+ Hairball Control -resep sal arme ou Doedels uithelp met al die lastige haarbolle. Dis geskik vir katte ouer as 7 jaar. 

5 kg
R 503 R 529

Hill’s sal altyd na jou ouer volwasse kat se niere omsien. Katte wat ouer as 7 jaar is, ly dikwels aan nierversaking. Vertrou op Hill’s Science Plan Feline Mature Adult Sterilised Cat vir ’n gebalanseerde gesondheidsdieet wat vir ouer gesteriliseerde katte geskik is. 

3.5 kg
R 354 R 373

Vertrou Hill’s Science Plan Feline Mature Adult 7 + wanneer jy vir Sahara sagte stukkies vleis in ’n sappige sous wil voorsit. Dit sal nie net in haar smaak val nie, maar sal haar ook gesond van binne en buite hou. Die multipak bevat 12 varsheidspakkies van 85 g elk. 

Multipak
R 149 R 157

Die beste katpil vir Kietsie, wat ouer as 7 jaar is, is beslis Hill's Feline Active Longevity Mature Adult Tuna. Jou oumakat sal mal wees oor die tunageur wat maklik kou en boonop goed is vir haar!

2 kg
R 221 R 233

 Iams vir senior katte is beskikbaar in ’n verskeidenheid van geure – almal tot barstens toe vol van goedheid en gesondheidsopkikkers – soos die Succulent Roast Chicken-geur. Dit proe net so lekker soos dit klink. 

1 kg
R 114 R 120
2 kg
R 182 R 192

Hierdie katpil is spesiaal vir katte ouer as 12 jaar ontwikkel wat seer tandvleise en tande het en daarom nie ’n goeie eetlus het nie en vol fiemies voorkom.

400 g
R 65 R 68
Wys 1 - 12 van 16 items

Volwasse en Senior

Soos wat katte ouer word, neem hulle aktiwiteitsvlakke af en verander hulle voedingsbehoeftes. ‘n Kat ouer as sewe jaar word as ‘n senior kat gesien. Dit is belangrik om jou wyse kat ‘n goed gebalanseerde dieet te gee, sodat haar "negende" lewe verleng kan word.