Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Katjies

Daar is 21 produkte.

Alle katte – klein en groot, oud en jonk – kan Acana se Pacifica geniet, met ’n verskeidenheid van wildgevangde vis en sonryp vrugte en groente. 

5.4 kg
R 862 R 907

Hierdie 85g-blikkie Science Plan Kitten bevat gebakte hoender in sous. Gee jou klein katjie onder die ouderdom van 12 maande die hoë-energie dieet wat hy benodig. Hierdie kos is ook perfek vir voedende en dragtige katte. 

85 g
R 14 R 15

Met DHS, wat uit visolie verkry word, ondersteun Hill's™ Science Plan™ Kitten Healthy Development™ met ’n hoendergeur die gesonde ontwikkeling van klein Sokkies, jou nuwe klein katjie wat jonger as ’n jaar oud is.

2 kg
R 221 R 233

Katjies en dragtige of voedende katte kan die sagte kos in die varsheidspakkie geniet wat spesiaal met hulle spesifieke dieetvereistes in gedagte, ontwikkel is. Hill's Science Plan Kitten se kosstukkies in ’n multipak van 12 x 85 g kossakkies sal jou kat help ontwikkel en groei soos wat hy moet. 

Multipak
R 149 R 157

Groeiende katjies en dragtige katte het hoë energievereistes. Hill's Science Plan Kitten Healthy Development met Tuna bevat al die nodige bestanddele om optimale groei te fasiliteer.

2 kg
R 221 R 233

Klein katjies tussen 3 weke en 1 jaar oud het ’n spesifieke kombinasie van die regte voedingstowwe in die regte verhouding nodig. Hill’s 1st Nutritional Mousse in hoender- en kalkoengeure is ’n volledige natkos wat vir spenende en groeiende katjies bedoel is, sowel as vir dragtige en voedende mammakatte. 

82 g
R 13 R 14

Iams Proactive Health Kitten & Junior Cat is ryk aan voedingswaarde en energie en is die perfekte dieet vir klein katjies tot en met 12 maande oud of mammakatte in wording. Nuwe ma-katte wat hulle kleintjies voed, sal ook by hierdie katkos baatvind.

1 kg
R 114 R 120
7.5 kg
R 494 R 520

‘n Voedingsaanvulling en melkvervanger vir die wees- of verwerpte katjie. Dit word ook as ‘n voedselaanvulling vir alle katte gebruik, veral vir die wat aansterk, swanger is of lakteer.

250 g
R 185 R 195

Klein katjies is baie aktief. Hulle is nuuskierig en hou daarvan om hulle wêreld te verken. Gee Noenoe ’n kos wat haar ontwikkeling en natuurlik aktiewe leefstyl sal aanvul. Montego Classic Kitten is perfek vir klein Noenoe en word ook vir wanneer sy dragtig is of soog.

3 kg
R 155 R 163
Wys 1 - 12 van 21 items

Katjies

Katjies word tot op eenjarige ouderdom gesien as klein en moet daarom kos kry wat spesifiek vir klein katjies gemaak is. Katjies groei en ontwikkel vinnig en dit is daarom baie belangrik dat hulle die nodige aanvullings van ‘n goed gebalanseerde dieet kry vir die ontwikkeling van sterk bene, spiere, organe en immuniteitsisteem.