Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Volwasse en Senior

Daar is 31 produkte.

Alle honde ouer as 7 jaar kan Acana se Senior hondekos vir alle honderasse eet. Dit sal hulle liggame in goeie gesondheid hou, regdeur al hulle latere lewensfases. 

2 kg
R 335 R 353

Jou mediumrashond sal bly wees as hy steeds aktief in sy herfsjare kan wees. ’n Aktiewe leefstyl sal hom nie net gesond hou nie, maar ook jonger en meer sorgvry laat voel. Eukanuba Mature and Senior Medium Breed se kosformule sal hom help om genoeg energie te hê om sy aktiwiteitsvlakke te handhaaf . Vir mediumrashonde ouer as 7 jaar. 

15 kg
R 930 R 979

Eukanuba Mature and Senior Small Breed se formule bestaan uit spesifieke koolhidraatmengsel wat wetenskaplik bewys is om volgehoue energie aan kleinrashonde in hulle ryper jare te verskaf en hulle te help om ’n gesonde en aktiewe lewe te lei. Geskik vir alle kleinrashonde wat minder as 10 kg weeg en ouer as 7 jaar is. 

3 kg
R 270 R 284

Senior honde kan 'n sensitiewe spysvertering en vel begin ontwikkel, selfs al het hulle nooit voorheen daarmee gesukkel nie. Eukanuba Mature & Senior All Breed Lamb and Rice verteer maklik en sal nie vel- of maagirritasies veroorsaak nie. Dis ’n goeie keuse vir honde wat lamsvleis bo hoender verkies.  

3 kg
R 277 R 292

Lady is ’n senior Labrador wat binnekort 8 jaar oud word en tussen 25 - 40 kg weeg. Haar dieet moet met L-karnitien aangevul word om gesonde gewig te behou en vet in energie om te skakel. Alle grootrashonde ouer as 6 jaar en reusehonde ouer as 5 jaar, sal by hierdie hondekos baatvind.

15 kg
R 930 R 979

Yodel is ’n grootrashond in sy rype volwassenheid wat gewrigsgesondheid en ’n goeie immuunstelsel nou hoog op prys stel. Die glukosamien en die kondroitien in die sagte Hill’s Mature Adult 5+ formule sal sy gewrigte sterk maak en hom in staat stel om voluit te leef.

18 kg
R 1 035 R 1 089

Vir die honde-eienaar met volwasse klein- tot mediumrashonde ouer as 7 jaar, is Hill’s Active Longevity die antwoord.

12 kg
R 723 R 761

Hill's Active Longevity Medium Lam & Rys is perfek vir ouer, sensitiewe honde vanaf 5 jaar (groot rasse) of 7 jaar (klein rasse). Dit bevat Hill’s se uitstekende antioksidantformule.

12 kg
R 780 R 821

Die 370g-blikkie van Hill’s se hondekos vir groter volwasse honde, ouer as 5 jaar en kleinrashonde ouer as 7 jaar, sal bydra tot jou troeteldier se gesonde aktiwiteitsvlak en lewensverwagting.

370 g
R 29 R 31

Wat jou oorgewig volwasse hond nodig het, is ’n gebalanseerde dieet wat sy gesondheid en gewig verbeter. Hill's Science Plan Light met hoender is so ’n volledige en gebalanseerde dieet vir ouer honde, met L-karnitien vir gewigsinstandhouding. 

12 kg
R 861 R 907

As Mimi ouer as 7 jaar is en ’n bietjie gewigsbeheer moet toepas, probeer hierdie heerlike, volledige hondekos van Hill’s. Die Canine Light Mature Adult Mini sal in al Mimi se behoeftes as kleinrashondjie voldoen. 

2.5 kg
R 248 R 261
Wys 1 - 12 van 31 items

Volwasse en Senior

'n Hond ouer as 7 jaar word gesien as ‘n senior hond. Om jou ouer hond se held te wees verg meer moeite, maar dit is beslis die moeite werd. Ouer honde kort ‘n bietjie meer aandag en ‘n gesonde, gebalanseerde dieet om te help met al die ouderdomskete. ‘n Gebalanseerde dieet bevat minder kalorieë en meer vesel, en het steeds die regte hoeveelheid protieëne en vette, wat jou wyse ou held die lewe gee wat hy of sy verdien.