Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Volwasse

Daar is 104 produkte.

Koop Acana se natuurlike en preserveervrye hondekos vir grootrashonde aanlyn by Pet Hero vir goedkoper. Hou jou groot familietroeteldier wat ouer as een jaar is, gesond en sterk met Acana. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Vanuit Kanada kom ’n vars en preserveervrye hondekos vir kleinrashonde ouer as een jaar. Acana Small Breed word van skrophoenders en heel eiers gemaak. Honde is natuurlike karnivore en daarom moet hulle dieet ryk aan goeie vleis wees. 

6 kg
R 718 R 756

Acana formuleer verskeie hondekosse wat geskik is vir alle honderasse. Dit het beperkte bestanddele in en is biologies geskik vir jou beste hondevriend. 

11.4 kg
R 1 533 R 1 613

Acana se reeks hondekosse vir alle rasse het ook ’n lamsvleis-en-appel-weergawe, nog ’n biologies gepaste hondekosresep – net die beste vir jou beste vriend. 

11.4 kg
R 1 461 R 1 538

Sommige honde sit makliker gewig aan as ander, maar Acana sal jou hond help om sy ideale liggaamsgewig te bereik en dit te behou met Light & Fit vir alle honderasse. 

11.4 kg
R 1 173 R 1 235

Die Pacifica vir alle honderasse is Acana se aanbod van visproteïen wat jou hond se gesondheid en liggaam in uitstekende toestand sal hou. Hierdie spesifieke resep sal daartoe bydra dat jou hond 'n lieflike pels en sterk vel sal hê. 

11.4 kg
R 1 461 R 1 538

Aktiewe honde van alle rasse sal mal wees oor Acana se Sport and Agility-hondekos. Dis nie net heerlik nie, maar sal vir Bruno ook genoeg energie gee vir ’n hele naweek  se aktiwiteit. 

11.4 kg
R 1 197 R 1 260

Alle volwasse honde van alle honderasse en groottes, kom ’n bietjie nader. Die geheim vir gesonde en lekker voeding is bekend: Acana Wild Prairie is wêreldgehalte-voeding vir honde wat hulle lippe vir nog sal aflek. 

11.4 kg
R 1 294 R 1 362
Wys 1 - 12 van 104 items

Volwasse

'n Hond word gesien as ‘n volgroeide/volwasse hond tussen die ouderdom van 1 en 6 jaar. 'n Volwasse hond se voedingsbehoeftes is baie verskillend van dié van ‘n mens. Om vir jou volwasse hond goed gebalanseerde kos te gee, verseker jy dat hy nie te min of te veel voeding kry nie. Slegte eetgewoontes kan lei tot ernstige gesondheidsprobleme.