Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hondjie

Daar is 59 produkte.

Klein hondjies moet vleis eet – dis hulle natuurlike dieet en hulle lyfies het dit nodig. Dit beteken hulle moet voedingstowwe van verskillende vleise inneem en slegs klein hoeveelhede groente en/of vrugte vir optimale groei.

2 kg
R 335 R 353

Acana se kos vir grootrashondjies, wat uiteindelik teen volwassenheid 25kg of meer gaan weeg, is gemaak van Kanada se beste vars produkte.  

17kg
R 1 629 R 1 715

Acana se kleinhondjiekos vir kleinrashonde is geskik vir groeiende honde wat teen volwassenheid 9kg of minder sal weeg. 

2 kg
R 335 R 353

Jy sal nie glo hoe vinnig ’n groot- en reuserashondjie kan groei nie! Om by hulle voedingsbehoeftes te hou, moet jong grootrashondjies spesfieke kos eet. Jong honde met ’n verwagte gewig van 25 - 40 kg, sal in hulle eerste lewensjaar baie voordeel uit hierdie voedsel put, terwyl jong honde wat verwag om meer as 40 kg te weeg, vir 2 jaar lank Eukanuba...

15 kg
R 930 R 979

Ons weet wat die beste vir jou spanjoel, Zooty, is. Hoender, natuurlik! En dis ons nommer een bestanddeel. Ons hondekos vir jong mediumrashondjies onder een jaar is geskik vir honde wat 11 - 25 kg sal wees wanneer hulle uitgegroei het.

15 kg
R 930 R 979

Ons weet wat die beste vir jou spanjoel, Zooty, is. Hoender, natuurlik! En dis ons nommer een bestanddeel. Ons hondekos vir jong mediumrashondjies onder een jaar is geskik vir honde wat 11 - 25 kg sal wees wanneer hulle uitgegroei het.

3 kg
R 277 R 292

Het jy geweet dat jong honde met ’n verwagte volwasse gewig van onder 10 kg ’n vinniger metabolisme as medium- en grootrashonde het? Daarom moet hulle meer proteïene en vette in die eerste lewensjaar inneem. Eukanuba Puppy vir kleinrashonde se samestelling voldoen hieraan.

3 kg
R 269 R 283

‘n Heerlike nuwe geur is by die Hill’s se reeks troeteldierkos gevoeg: Lam en Rys. Dit het dieselfde gesonde, wetenskaplik geformuleerde voedingstowwe as die gesonde Hoender- enRysresep. Dit is die perfekte kos vir hondjies, jong honde, swanger en lakterende tewe. Dit het hope lamvleis en is maklik verteerbaar.

3 kg
R 267 R 281

Hill’s se hoendergegeurde Science Plan is die prefekte kos om te sorg dat jou klein grootrashondjie gesond ontwikkel. Vra jou nog-nie-so-groot Deense-peuter en jy sal sien hoe sy stert waai.

2.5 kg
R 206 R 217

Hill's™ Science Plan™ het ’n spesifiek geformuleerde hondekos wat sorg dat jong mediumras-hondjies optimaal groei. Die hoendergeur is duidelik onweerstaanbaar en jou jong hondjie sal geliefd en versorgd voel.

12 kg
R 670 R 705

Alle hondjies, maak nie saak hoe klein hulle is nie, hou van hoender en hoender sal hulle kry in Hill's Puppy Healthy Development Mini. Dis geskik vir kleinrashonde tussen 2 - 12 maande oud. Dis ook perfek vir dragtige of melkvoedende tewe.

3 kg
R 244 R 257

Wanneer ‘n ma nie haar babahondjies kan voed nie, verskaf MILKO-PUP al die voedingstowwe wat nodig is vir die hondjies se welstand, gesonde groei en ontwikkeling.

250 g
R 120 R 126

Hondjie

Hondjies word tot op eenjarige ouderdom gesien as klein en moet tot dan kos kry wat spesifiek vir klein hondjies gemaak word. Klein hondjies groei en ontwikkel vinnig en dit is daarom kardinaal dat hulle die nodige aanvullings van ‘n goed gebalanseerde dieet kry vir die ontwikkeling van sterk bene, spiere, organe en immuniteitsisteem.