Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Chihuahua’s kan baie fiemies hê, dis vir seker. Wel, julle hoef nie meer deur ‘n maaltyd te stoei nie – voer haar net Royal Canin Chihuahua Adult vir volwasse honde ouer as 8 maande. 

3 kg
R 305 R 321

Skou- en werkshonde, honde wat ondergewig en dragtig is, sowel as honde met suigelinge het een ding in gemeen: hulle het energie nodig – en baie daarvan. Die voedingsinname moet van ’n hoë gehalte wees, sodat hulle hulle beste kan lewer en ’n gesonde gewig kan handhaaf om aan hulle verskillende behoeftes te voldoen. Moenie eers verder soek nie, Eukanuba...

15 kg
R 938 R 988
100g
R 15 R 16

Ultra Dog Premium Small/Medium vir klein hondjies ondersteun groei en ontwikkeling. Dit is waarom hierdie formule geskik is vir klein hondjies, dragtige honde en honde wat nog soog. 

3 kg
R 168 R 177

Premium kos vir Hondjies.

20 kg
R 738 R 777

Eukanuba Mature and Senior Small Breed se formule bestaan uit spesifieke koolhidraatmengsel wat wetenskaplik bewys is om volgehoue energie aan kleinrashonde in hulle ryper jare te verskaf en hulle te help om ’n gesonde en aktiewe lewe te lei. Geskik vir alle kleinrashonde wat minder as 10 kg weeg en ouer as 7 jaar is. 

3 kg
R 269 R 283

Kleinrashonde het oor die algemeen ’n langer lewensverwagting as grootrashonde. Tekens van veroudering kan hier rondom 12 jaar begin intree. Dit is wanneer Fifi ander voedingsondersteuning nodig gaan hê. Royal Canin Mini Ageing +12 gaan haar help om met grasie oud te word.

1.5 kg
R 200 R 210

Jou jong, lewenskragtige miniatuur Schnauzer-hondjie het oor die laaste 10 maande in ’n elegante volgroeide hond ontaard. Noudat sy volwassenheid bereik het, het sy spesiale voeding vir optimale gesondheid nodig.

7.5 kg
R 621 R 653

Wat jou oorgewig volwasse hond nodig het, is ’n gebalanseerde dieet wat sy gesondheid en gewig verbeter. Hill's Science Plan Light met hoender is so ’n volledige en gebalanseerde dieet vir ouer honde, met L-karnitien vir gewigsinstandhouding. 

12 kg
R 766 R 806

Protexin is ’n oplosbare probiotiese poeier wat gesondheid in katte en honde bevorder.

1 kg
R 394 R 414

Reusehonde van 27kg tot 54kg wat ’n vlooiplaag het, kan binne 30 minute verligting kry. Bied vir Lilla ’n Comfortis-tablet aan om te kou – sy sal jou daarvoor bedank!

6 tablette
R 789 R 831

Niemand hou daarvan om te dink dat parasiete soos vlooie, luise en demodektiek brandsiek of sarkoptiek brandsiek in of op ons gunsteling-familietroeteldier is nie. Maar vir hulle is dit soms realiteit en kan baie ongemak meebring. Vertrou op Ectodex vir beheer van al die bogenoemde

100 ml
R 127 R 134

As Sally (26 - 44 kg) babatjies gaan kry, moet jy onmiddellik Royal Canin Maxi Starter Mother and Babydog in jou inkopiemandjie sit. Dis ’n volledige, heerlike, maklik-om-te-eet maaltyd – selfs vir dragtige honde wat voel daar is nie ’n greintjie plek in hulle lywe oor nie, maar wat beslis die ekstra energie gedurende swangerskap en laktasie nodig het....

15 kg
R 1 028 R 1 082
133ml
R 172 R 181

Jy kan voorkom dat enige ongewerwelde parasiete die vreugde uit Roomys suig. Beskerm jou mediumrashond met een aanwending van Revolution. Dis ’n topiese medisyne wat een maand lank hou. 

3 pipette
R 354 R 373

Mirra-Cote met biosink sal help om alle veltoestande gesond te maak en dit laat jou troeteldier se pels blink. Geskik vir katte en honde. 

200 ml
R 124 R 131

Kleinrashonde van tussen 4.6kg en 9kg kan baie voordeel trek uit die koubare Comfortis-vlooibestrydende beskermingstablet.

6 tablette
R 450 R 473

Spaar jou klein hondjie of katjie die ongemak van ’n parasite-infestasie. Wend Revolution aan, dis ’n breëspektrummedisyne wat vir jou jong troeteldiertjie verligting kan bring. 

3 pipette
R 241 R 254

Pet Tabs Forte is ’n aanvullende tablet vir algemene gesondheid. Dis ’n geriefstablet wat jou troeteldier sal help om van siekte te herstel. 

120 Tablette
R 146 R 153
12 Sakke
R 152 R 160

Spaar jou klein hondjie of katjie die ongemak van ’n parasite-infestasie. Wend Revolution aan, dis ’n breëspektrummedisyne wat vir jou jong troeteldiertjie verligting kan bring. 

3 pipette
R 241 R 254

Sommige honde en katte se velle is sensitief en geïrriteerd, wat veroorsaak dat dit baie jeuk en daarom baie gekrap word. Purl Advanced Hypo-Allergenic is ’n hipo-allergeniese sjampoe wat nie jou hond of kat se vel sal irriteer nie. 

250 ml
R 65 R 68
Medium
R 129 R 136

Help om honde-asem te voorkom, sowel as geïnfekteerde tande en tandvleissiektes, met Pet Dent se vingerborsel. Wend eenvoudig Pet Dent-tandepaste of –jel op die vingerborsel aan en borsel jou troeteldier se tande.

1 eenheid
R 30 R 32

‘n Nie-giftige bio-afbreekbare reukweerderpoeier vir die spesifieke gebruik in katvullis.

500 g
R 157 R 165

‘n Voedingsaanvulling en melkvervanger vir die wees- of verwerpte katjie. Dit word ook as ‘n voedselaanvulling vir alle katte gebruik, veral vir die wat aansterk, swanger is of lakteer.

250 g
R 171 R 181

Troeteldiere is, soos mense, gesonder wanneer hulle meer gereeld water inneem. ’n Drinkfonteintjie met vryvallende water sal jou troeteldier aanmoedig om meer te drink. Veral katte kan urienweginfeksies opdoen wanneer hulle nie genoeg drink nie en sal ’n drinkfonteintjie beslis interessant vind. 

1 eenheid
R 1 134 R 1 193
Een Grootte
R 70 R 74

Jongste Blog-Artikels

Portugese Waterhond

Portugese Waterhond

Die Portugese Waterhond kan ‘n goeie troeteldier vir jou in Suid-Afrika wees as jy ‘n baie...
Pixie Bob

Pixie Bob

Hou jy van die buitelewe en is jy boonop mal oor katte? Ontmoet dan die Pixie-Bob - die perfekte...
Steekhaarfoksterriër

Steekhaarfoksterriër

Die Steekhaarfoksterriër is die mees intense, energieke, nuuskierige en impulsiewe hond van alle...
Katte en Winter - hoe om hulle gemaklik te hou

Katte en Winter - hoe om hulle...

Katte is regtig wonderlike diere. Hulle is baie trots en sal nooit enige swakheid toon nie, nes...
Sluit by die span aan

Bespaar as deel van die span!

Lees meer oor ons lojaliteitsprogram, wat jou sal help om selfs meer te bespaar en waarde toe te voeg.

Spanbelonings
FAQ

Hulp nodig?

Besoek ons Vraag & Antwoord (FAQ) vir al die antwoorde, ofkontak ons

FAQ

Doen inkopies vir jou hond

Kry al die produkte wat jy nodig het vir jou vierbeen wolbaba.

Inkopies vir hondeprodukte

Inkopies vir jou kat

Kry al die produkte wat jy nodig het vir jou wolsagte katmaat.

Inkopies vir katprodukte

Wat ander sê

Ian Levinson

Extremely prompt and professional service.  Amazon style. Thanks again.

Geoffrey Gordon

Excellent online store, a good company is not measured by how they get each order perfectly, they are measured by how well they handle the hiccups which all businesses experience. Pet Hero really lives up to its name when it comes to service and creative solutions to keep their customers happy. I just want to thank them for their dedication to getting our pup his food on time. I would highly recommend Pet Hero, your pet will thank you. (via Facebook)

Stan Boss

I have been dealing with Pet Hero for the last 2 years and not once have I been disappointed in either price or service. I have shopped around and found Pet Hero to be extremely competitive price wise, and nobody yet has beaten their service & delivery, always on time and usually same day. I would not hesitate recommending them.

Larisa Erlank

Excellent service all the way around from start to finish! Competitive pricing, timing and quality have always met my expectations and everything is communicated in a professional and timely manner. Would recommend Pet Hero without a doubt! 

They are FURtastic! 

Katey Aust

I would like to congratulate Pet Hero on your fantastic service! Since I've discovered Pet Hero I've never looked back. Speedy delivery, stock availability and product knowledge and I LOVE your prices too... You guys are amazing! Thank you for looking after my beloved pets - and me!! You are my pet's hero and mine! :-)

Ons helde

Ontmoet ons helde

Leer ken die span wat net die beste vir jou troeteldier bring. Ontmoet al ons helde en lees meer oor hulle agtergrond

Met hierdie span helde agter jou, vertrou ons dat jy werklik jou troeteldier se held sal wees

Ons helde